Wat is jou Nalatenskap? 101 Idees om ‘n Nalatenskap te skep en bou

Wat is jou Nalatenskap? 101 Idees om ‘n Nalatenskap te skep en bou

Is jy by ‘n kruispad? Wonder jy wat jy met jou lewe met doen? Sal die lewe makliker wees as jy net bietjie aanwysings kon kry?

Het jy al ooit die proses van metamorfose van ‘n skoenlapper opgelet? Om uit die kokon te kom is moeilik en pynlik. Jy mag dink jy doen die skoenlapper ‘n guns as jy die kokon se boonste deel oop knip sodat dit makliker kan uitkom, maar as jy dit doen sal die skoenlapper se vlerke nie behoorlik ontwikkel nie en dit sal kruppel wees vir die res van sy lewe. Stribbeling en uitdagings is nodig vir metamorfose om plaas te vind. Hulle is ook nodig vir die skep en bou van ‘n nalatenskap.

Order Now!
About the Book

Is jy by ‘n kruispad?
Wonder jy wat jy met jou lewe met doen?
Sal die lewe makliker wees as jy net bietjie aanwysings kon kry?
Selfs al gesels mense nie oor nalatenskappe nie, is hierdie die vrae wat gedurende die stil ure van die nag in amper almal se gedagtes maal. Veral in dié van ons wat sekere mylpale bereik soos volwassenheid, middeljare en aftrede.
Het jy al ooit die proses van metamorfose van ‘n skoenlapper opgelet? Om uit die kokon te kom is moeilik en pynlik. Jy mag dink jy doen die skoenlapper ‘n guns as jy die kokon se boonste deel oop knip sodat dit makliker kan uitkom, maar as jy dit doen sal die skoenlapper se vlerke nie behoorlik ontwikkel nie en dit sal kruppel wees vir die res van sy lewe. Stribbeling en uitdagings is nodig vir metamorfose om plaas te vind. Hulle is ook nodig vir die skep en bou van ‘n nalatenskap.

Details
Tag: Afrikaans edition
Publication Year: 2018
ASIN: B07CND41X5
ISBN: 9781547520176
Order Now
Buy from Apple iTunes
Buy from Google Play
Buy from Scribd
Buy from Amazon Kindle
Buy from Kobo
Buy from Amazon
Preview
Disclosure of Material Connection: Some of the links in the page above are "affiliate links." This means if you click on the link and purchase the item, I will receive an affiliate commission. I am disclosing this in accordance with the Federal Trade Commission's 16 CFR, Part 255: "Guides Concerning the Use of Endorsements and Testimonials in Advertising."